top of page

Mariska & Francois

"Ek het nie eintlik woorde om te beskryf hoe dankbaar ek vir Priscilla is nie. Sy het soveel meer gedoen as wat van haar verwag was en sy was net 'amazing' en 'awesome'. Ek weet nie wat ek sonder haar sou doen nie en sal haar aanbeveel vir enige bruid. Priscilla, bitter baie dankie vir alles wat jy gedoen het vir ons om ons dag so spesiaal as moontlik te maak. Ek weet beslis dat ons paadjies eendag weer sal kruis."

Suné & Gareth

"Droom Dekor is die beste! Dankie dat jy ons groot dag op 8 Julie 2017 so spesiaal gemaak het. Die dekor en blomme was presies soos wat ons dit wou gehad het en meer! Absoluut 'stunning'!"

Anje & Pieter

"Absoluut die beste! Geen ander persoon of plek sal ooit naby Priscilla kan kom nie, sy weet wat jy wil hê nog voordat jy weet wat jy wil hê. Wat 'n voorreg was dit nie om jou te kon gebruik vir ons troudag nie, 'n keuse wat ek oor en oor sal maak sonder twyfel."

Bridget & Hein

"Priscilla you work magic girl! Thank you for being such a huge part in the planning of Bobo and Hein's wedding. Could NEVER have done it without your professional and never ending help! You and your awesome team were simply amazing!!! THank you all once again!"

bottom of page